Ons Diakonie het op Saterdag 20 Mei 'n werkswinkel in die kerksaal gereël. Die werkswinkel was aangebied deur Diaken Clarissa Rehder en sy het die kuns om boeke te bind en boeke te restoureer aan haar gehoor gedemonstreer.

Ons berei die inhoud vir jou voor
Terwyl jy wag, onthou dat ons eredienste Sondae om 08:30 en 18:30 is
20 Mei 2023