Op Sondagoggend 25 Junie, net voor die erediens het die gemeente saam gebid en Lied 269 gesing vir ons broeders wat binnekort sou vertrek op hul sendingreis. Net Giepie en Dirk was teenwoordig want ds Danie was nog op pad van Kaapstad af.

Ons berei die inhoud vir jou voor
Terwyl jy wag, onthou dat ons eredienste Sondae om 08:30 en 18:30 is
25 Junie 2023