Met groot dankbaarheid teenoor ons Here het Giepie en Dirk Woensdagaand 12 Julie teruggekeer van Nampula in Noord-Oos Mosambiek. Hulle is by Giepie se huis verwelkom deur hul gesinne. Ons twee sendelinge rapporteer dat die uitreik baie geseënd was.

Ons berei die inhoud vir jou voor
Terwyl jy wag, onthou dat ons eredienste Sondae om 08:30 en 18:30 is
12 Julie 2023