As gelowiges is ons saamgebind in ons geloof in God - 'n gemeenskap, 'n gemeente. Om so deur die Heilige saamgevoeg te wees, kan nie anders as om te lei tot vreugdevolle meelewing en samelewing nie. Dankie aan almal wat kom saam eet het en ook elkeen wat met die voorbereidings gehelp het.