Op Sondag, 18 Februarie 2024, het ons die voorreg gehad om Nagmaal saam as gemeente te vier! Na die diens, het ons as Christus se liggaam saam 'n maaltyd geniet. So het ons die Here se genade en liefde beleef.
Ons berei die inhoud vir jou voor
Terwyl jy wag, onthou dat ons eredienste Sondae om 08:30 en 18:30 is
18 Februarie 2024